Tumgik
#joseph middeleer
enchantedbook · 6 months
Text
Tumblr media
'The Demoniac' by Joseph Middeleer, 1893
4K notes · View notes
walzerjahrhundert · 1 year
Photo
Tumblr media
Joseph Middeleer
the demoniac
1893
911 notes · View notes
anatomicalmartyr · 1 year
Text
Tumblr media Tumblr media
Death the Bride (1895) - Thomas Cooper Gotch
The Demoniac (1893) - Joseph Middeleer
528 notes · View notes
withinthesplendor · 2 years
Text
Tumblr media
The demoniac (1893) - Joseph Middeleer
2 notes · View notes
Text
Tumblr media
The Demoniac, Joseph Middeleer, 1893
oil on canvas
1 note · View note
havadaabulut · 5 months
Text
Tumblr media
Joseph Middeleer, Melancholy
88 notes · View notes
signemaene · 1 year
Text
Tumblr media
According to a Flemish folktale a witch was going through insufferable pains while trying to die. Her screams and shrieks were so horrifying that even the local priest pitied her and decided to help her leave this earth for hell.
This witch had to die and the only way for her to depart dear life was to give her powers and books to her daughter. The priest reassured the witch's daughter. He would stand by her and take those vile powers away when her mother had breathed her last.
During the night her mother exited the stage and presumably went to hell. At least, that's what the priest would say.
Her daughter started to read her mother's books by the fireside. It must have felt like opening a portal to a wonderous world. Now, she could conjure storms, shapeshift into a cat and fly through the woods at night rather than having to walk.
The priest searched for her everywhere, but this girl didn't have time for priests. She was having too much fun with other witches. When he did finally found her she told him to go away. The poor man never understood why she choose disgraceful witchcraft over living a pious life. Meanwhile the witches danced in circles underneath the moon in the forest, and they lived happily and witchery ever after.
Art by Joseph Middeleer.
19 notes · View notes
elegiacburst · 2 years
Text
Tumblr media Tumblr media
"The Demoniac" and "Enchanting Angels" by Joseph Middeleer (1865-1934).
2 notes · View notes
prensabolivariana · 28 days
Text
Por Joseph Massad | 29/03/2024 | Palestina y Oriente Próximo Fuentes: Middel East Eye El 22 de febrero cientos de personas protestaron ante la sede en Manhattan del American Israel Public Affairs Committee (Aipac), el mayor grupo de presión proisraelí de Estados Unidos, así como ante las oficinas de los senadores estadounidenses que reciben financiación del Aipac, exigiendo un alto el fuego. La policía de Nueva York detuvo a 12 personas. Continue reading La oposición judía a Israel es tan antigua como el sionismo
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
victusinveritas · 6 months
Text
Tumblr media
‘The Demoniac’ by Joseph Middeleer, 1893
1 note · View note
haikuher0 · 2 years
Text
Tumblr media
The Demoniac
Joseph Middeleer
1893
Oil on canvas
0 notes
enchantedbook · 2 months
Text
Tumblr media
'The Demoniac' by Joseph Middeleer, 1893
825 notes · View notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
Die Leidsters in die Vroue Landbou-organisasies
DIE WÊRELDBOND VAN PLATTELANDSE VROUE
was DIE jaar 1797 word aanvaar as stigtingsdatum van die eerste organisasie vir plaasvroue. Dit die Vroue Landbou Organisasie van Finland. Etlike jare tevore is daar al op die Finse platteland voorligtingswerk gedoen; vlas- en hennepsaad is aan boere uitgedeel, spinskole vir die vroue ingestel en wanneer dit die jaar kwaai ryp, word hulle geleer om mosbrood (lichen bread) te maak en aartappels na behore te benut.
Die begin
Maar eintlik is dit gedurende die vyftig jaar vanaf 1880 dat daar orals in die wereld, dikwels sonder dat die een van die ander weet, soortgelyke verenigings ontstaan.
Aanleidende oorsake was uiteen lopend: eensaamheid in verafgeleë om gewings; ekonomiese druk, soos in krisistye ná oorloë; gebrek aan nood saaklike dienste veral met betrekking tot gesondheid en onderwys; 'n drang om eie volkskultuur in weerwil van die vreemde oorheersing te bewaar en te behou; die begeerte om deur middel van die opvoeding buite skoolverband to ergoed vir die gemis aan akademiese opleiding.
in 'n gesin van twaalf. In The Willows", haar ouerhuis langs die Blue Lake Road in die skilder agtige streek Brant County, bring Adelaide gelukkige jare saam met haar broers en susters deur, dwaal saam in die lente af na die fontein tussen die wilgerbome onderkant die huis, steek die pad oor na die skure, stap op die koppies rond en lê die afstand van 2 km na die Duitse skool af.
Dit was moeilike tye, daar was ont berings vir die weduwee en haar kroos en elkeen moes in die huis en op die plaas hand bysit. Hier kry die jong dogter beslis die kennis en begrip van die plaasvrou se probleme wat haar in haar latere lewe sou aanspoor om oor die hele land tuisteskeppers to help vorm net waar sy kan
In September 1881 is Adelaide Hunter met John Hoodless getroud. Hy was 'a persoon met 'n gesonde oordeelsvermoë en besonder toegewyd. In vennootskap met sy vader, 'n meubelfabrikant en -handelaar, en later self bestuurder van
In Kanada wortel die oorsprong van Vroue-institute (Women's Institutes) in 'n tragedie wat nie moes gebeur het nie.
ADELAIDE HOODLESS (1857-1910) 'n Vrou met 'n Visioen Adelaide, kleindogter van 'n lerse Immigrant in Kanada, Joseph Hunter, wat hom in die omgewing van Toronto vestig, is op 27 Februarie 1857, enkele
maande ná die dood van haar vader,
David Hunter, gebore-die jongste kind die meulebank, serwer hy die reputasie webare vooruitstrevende en tog wigtige sakeman. In 'n vroeë geskie denis van Ontario word hy beskryf as 'n sene lid van die sake en finansie wereld wat op benydenswaardige wyst gevonder het,
John Hoodles lewer vrywillige ge meenskapsdiens veral met betrekking tot die onderwys, 'n gebied waarop hy to alle tye op die steun en medewerking van yggenote kon reken. Haar seuntjie sterf
Uit die huwelik van John en Adelaide Hoodless is daar vier kinders gebore. Die jongste van hulle, John Harold, word slegs agtien maande oud. Destyds word dit nie as iets buitengewoons beskou nie; die mense was immers gewoond aan 'n sterftesyfer onder kinders van een uit elke vyf.
Maar Adelaide Hoodless kan dit nie somaar sonder meer aanvaar nie. Sy wil weet hookon haar seuntjie sy lewe ver loor het, hoekom so baie ander kinders moet sterf. En toe stel sy vas dat besmette melk die oorsaak van sy dood was. Hoe skuldig voel sy nie! Sy verwyt haar dat sy tog van beter behoort te geweet het.
wetenskaplike beginsels ten opsigte van huisbestuur. Dit beklemtoon die waarde van suiwer lug, korrekte voeding, siste matiese bestuur, ekonomiese waardes, kindersorg, sanitasie en die voorkoming van siektes.
Sy neem haar voor om alles in haar vermoë te doen om andere te help, veral deur te sorg dat vroue die nodige kennis opdoen om herhaling van soortgelyke tragedies te voorkom. Deur haar man se werk as voorsitter
van die Hamiltonse skoolraad is mev. Hoodless in noue aanraking met die onderwysstelsel in die skole van haar tyd. Met een aspek daarvan kan sy haar geheel en al nie vereenselwig nie, nl. dat seuns en dogters presies dieselfde skool opleiding ontvang. Dogters, meen sy, is bestem om tuisteskeppers te word, nie tuistelrekers soos die bestaande onder wysbeleid dreig om teweeg te bring nie. 'n Volk styg nie bo sy tuistes uit nie" In die studie van huishoudkunde sien Adelaide Hoodless die toepassing vari
By dogters moet hoër ideale en 'n ontsag vir die huislike lewe ingeskerp word. Vir die vak huishoudkunde moet daar dus 'n plek in die leerplan ingeruim word. As dogters ware tuisteskeppers moet word, sê sy, moet hulle die soort onderwys ontvang wat hulle sal vorm om die roeping, waarvoor hulle bedoel is, te vervul.
Gevleueld is haar woorde: Jy reinig 'n gemeenskap wanneer jy die tuiste rein hou" en 'n Volk styg nie bo die vlak van sy tuistes uit nie", Die klein rooi boekie oor huishoudkunde
Sy stel haar dus aan die spits van 'n veldtog om huishoudkunde in die leerplan ingevoer te kry. Onder meer lewer sy Twen jaar en onder die bestek van minder as praatjies voor skoolrade konferensics: sy lei 'n afvaardiging oa die Minister van Op voeding van Ontario en as gevolg daar van word sy versoek om 'n teksboek in huishoudkunde op te stel. Hierdie „klein rooi hoekie", soos dit later bekend sou staan, word in 1898 go publiseer en is haanbrekend. Daarin verskyn kalorickaarte, chemiese ont ledings en inligting oor die belangrik heid van vleis, vrugte en vars groente in die dieet.
95-44
Dit het voorwaar nie maklik gegaan nie. In die pers is sy bespot, van verhoë af verkleineer; sy moet tuisbly en haar gesin versorg, is meermale van haar gese. Maar wat getuig haar eie seun? Geen moeder was ooit meer toegewyd nie, geen huishouding op meer bekwame wyse bestuur nie. Sy was 'n wonderlike moeder, met 'n moederinstink wat so ruim was dat dit alle klasse en gelowe kon insluit".
Die veldtog begin vrugte afwerp en tussen die jare 1893 en 1908 slang mev. Hoodless daarin om in twee-en-dertig regeringskole huishoudkunde as vak ingesluit te kry.
Verdere welslae volg, ook in privaat skole. Maar met dié snelle uitbreiding kon die aanbod van leerkragte in huis houdkunde nie tred hou nie. Gelukkig verwerf mev. Hoodless die steun van 'n weldoener, sir William Macdonald, wat die nodige fondse skenk vir die oprigting van 'n Instituut vir huishoud kunde aan die Landboukollege Guelph, Ontario. Dit sou bekend staan as die Macdonald-instituut en dit is hier waar die olieverfskildery van Adelaide Hood less op ses-en-veertigjarige leeftyd, hang-'n vrou van buitengewone skoon heid, met bree voorkop, fyn gelaat strekke, mooi hare en 'n sierlike houding. Die skildery is in 1911 deur die Vroue-institute van Ontario aan die Macdonald-instituut geskenk uit er
kenning vir die dienste wat sy as stigter van hul organisasie gelewer het. Wat het tot hierdie stigting gelei?
Teen die end van 1896 het 'n toespraak van mev. Hoodless op Guelph oor die opleiding van dogters om hulle as tais teakeppers te bekwaam, ene mnr. Erland Lee, sekretaris van Saltfleet se Boere instituut, besonder beindruk. Hy nooi haar dus om in Januarie 1897 sy Instituut toe te spreek.
By hierdie geleentheid maak sy die stelling dat die vroue, net soos die mans, lul eie instituut behoort te hê. As daar op groot skaal moeite gedoen word om boere in te lig oor die teel en versorging van hul vee, hoekom kry die vroue nie voorligting in verband met die ver sorging van hul kinders nie, het sy reeds vroeër in die openbaar aan 'n professor in bakteriologie gevra. Die toespraak vind byval by die vyf
en-dertig vroue wat teenwoordig is en hulle besluit om die volgende maand op Stoney Creek, Saltfleet, weer te vergader. Honderd-en-een vroue daag op, ook een man-mnr. Lee. In haar inspirerende rede skets mev. Hoodless op praktiese wyse hoe 'n vereniging vir vroue hulle sal help om hul huishouding op hoë peil te bring en as moeders en tuisteskeppers te presteer. Sonder teenstem is daar toe op daardie stormagtige aand van 19 Februarie 1897 die eerste Vroue-instituut in die wêreld te Stoney Creek gebore.
'n Idee beweeg oor lande en oseane Van hier uit versprei die beweging vinnig van die een kus van Kanada na die ander en daarna oor die oseane na byna alle lande van die aarde.
Eerbewyse teenoor Adelaide Hoodless het, in haar geboorteland en in die buiteland, uiteindelik nie uitgebly nie, bewyse van die hoë agting wat daar vandag nog bestaan vir die werk wat sy in belang van vroue begin het en wat in werklikheid op 'n grootskaalse beweging van opvoeding buite skoolverband uit geloop het. Van een ding, egter, dit is tou opgooi. En in met mev. Lloyd George Llanfair, die stoel, word die eerste Vroue in die Britse Eilande gestig. De duur ook nie lank nie of die groentetaitie van Llan fair is 'n lus vir die oog. 'n Koöperatiewe mark is begin, in 1918 is die omset daarvan reeds R8 000 en aan die end van daardie jaar is daar altesaam 1200 institute in Engeland en Wallis. (Aan die end van 1972 was daar 9 263).
Nate aan die hart van die Vroue stitute on hal musterverenigings is die gelsortenis van hul stigter, tans bekend die Adelaide Hunter Hoodless Home stal. Dit is in 1959 deur die Gefede erde Vrons-lotitate van Kanada aan gekoop en is 'n piese beeld van 'n beskeie plattelandse huis van ongeveer die middel van die 19de een. Van die mees gewaardeerde artikels in die huis, soos die deken op die bed in Adelaide se slaapkamer, is deur die Hunter- en Hoodles gesinne geskenk en het nou na Inil oorspronklike tuiste teruggekeer.
Laat ons nou 'n oomblik in 1909 by die Vroue-instituut van Metchosin in Brits-Columbie inloer. Daar vind ons as geesdriftige lid mev. Madge Watt, vrou van die gesondheidsbeampte, dr. Alfred Watt.
Wat die res van die wêreld betref, word daar gedurende die volgende tien, twaalf jaar deur plattelandse vroue orals, ook in Suid-Afrika, op soortgelyke wyse geor ganiseer. So kom daar tot stand o.m. die East Africa Women's League (1917); die Country Women's Institutes van Nieu Seeland, in 1921 gestig deur mej. Jerome Spencer, nadat sy tydens 'n busrit in Lon den afkom op die eerste handwerkskou van die Vroue-institute van Engeland en met hul doelstellings en program kennis maak; die Country Women's Association van Nieu-Suid-Wallis in Australië (1922), spoedig gevolg deur Wes-Australië (1924) en Victoria (1926); die Saroj Nalini Dutt Memorial Association van Indië (1925), 'n sentrale organisasie gestig deur Saroj Nalini Dutt wat die Vroue-institute in 1921 in Engeland leer ken het. Sedert 1913 is sy al besig met haar vroueklubs in Indië; die Lanka Mahila Samiti in Ceylon (1931).
Mov. Watt se intieme kennis van plattelandse toestande, opgedoen deur haar menigvuldige besoeke aan Kanadese Vroue-Institute, onderstreep vir haar die besondere behoeftes van die plattelandse vroue. Sy weet van die afgesonderde lewe wat baie van hulle moet lei en begryp die verlange na 'n wyer aktiwiteitsfeer. Sy verstaan die frustasie van die vrou wat voel dat sy in staat is tot wyer arbeidsinspanning as wat die bestuur van haar huis bied. Dus waardeer sy na regte die heilsame invloed van die Instituut vir die plattelandse vrou en toe sy haar ná die dood van haar man in 1913 in Engeland vestig, dra sy die idee van die Vroue-instituut daar been oor.
In Suid-Afrika het die Vroue-Land bouverenigings in al vier provinsies tussen die jare 1925 en 1930 tot stand gekom; losstaande takke het reeds enige jare vóór 1925, elk met sy eie naam, in verskillende dele van die land bestaan. Die mees algemene naam in Kaapland was Huisvlyt-tak (of vereni ging), maar daar was ook die volgende: Vroue-Opbouvereniging, Vroue-Indus trieëvereniging, Home Economics Club/ Society, Vroue-Nedersettingstak. Huis houdkundige tak, Vroue-Boerever
1914-die uitbreek van die Eerste Wireldoorlog. Dit word gou duidelik dat voldoende voedselvoorrade deur slaggewend vir 'n oorwinning sou wees. Mex, Watt stel voor dat plattelandse gemeenskappe met voedselproduksie en pservering op die tuisfront kan help. Maar sy is nie 'n invloedryke persoon sir, beskik nie oor veel geld nie en is dikwels teleurgestel net die reaksie war voorstelle. op Sold Aw Vir die SA plattelandse vrou is dit grootste belang dat juis in hien tyd (1918/1919) ses damestudente van die Departement van Landbou beurse ontvang om in Kanada in Huishoudkunde te gaan studeer. Een van hulle was mej. Evelyn Ferguson, later die hoof van die Huis houdkunde-voorligtingsdiens in Suid
Afrika. Sy vertel:
Vier van ons is na die Macdonald instituut to Guelph, Ontario en een van ons eerste ondervindings was om in Toronto die internasionale konferensie van die Vroue-institute by te woon. Op daardie tydstip het ek nie juis begryp wat dit alles beteken nie, maar dit het my tog getref om te hoor dat die be weging in 'n klein dorpie in Ontario begin het.
Die konferensiesaal was stampvol afgevaardigdes uit alle dele van die V.S.A., Kanada en Brittanje en, so meen ek, ook ander lande.
In 1921 is ons terug in Suid-Afrika en is ek aangestel by die Landbouskool Elsenburg. My opdrag? Om 'n program op te stel wat die vroue in boeregemeen skappe tot voordeel sou strek".
Deur die boereverenigings kom mej. Ferguson in aanraking met die vroue en gee sy demonstrasies en lesings. Algaande begin sy die moontlikheid van takstigting op die model van die Vroue-institute te propageer. Dit vind ingang en daar is talle takke waarvan die stigter is bv. Franschhoek, Hankey, Humansdorp, Richmond, Uniondale-om maar 'n paar te noem. Want mej. Ferguson se werksgebied was beperk tot Wes-Kaapland nie. Sy book Oos-Kaapland bearbei; later sou wy in Natal, Griekwaland-Oos en Zoe leland haanbrekerswerk doen en ook in die Vrystaat v verplaas word om aan die hoof van die optree, totdat sy na Pretoria Haishoodkunde-uitbreidingsdiens te
provinsies daartoe gekom het om in sentrale provinsiale verenigings sa gesnoer te word en uiteindelik hierdie verenigings in 'n nasionale liggaam-die Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie geaffilieer is, word in die hieropvolgende hoofstukke geskets. U sal daarin ook lees dat die beweging nie op die platteland gefindig het nie; trouens, vandag word van die sterkste takke in die stede gevind. Soos 'n koerantverslaggewer dit in 1955 gestel het: Die Vroue-Land bouvereniging het die stad en die platteland bymekaar gebring.
'n Mens mag nie die bydrae van die mans vergeet nie. In Suid-Afrika, net soos in Kanada en sommige ander oorsese lande, kom die aansporing tot stigting van 'n vroue-afdeling dikwels van die mans se vereniging. In baie gevalle vergader die twee groepe gelyk tydig, soms in aangrensende vertrekke Ja, in mnr. Manie Wium, mnr. J. Rabie en majoor E. W. Hunt het Suid-Afrika sy Erland Lee's gehad. Dit is mooi samewerking wat deur albei groepe hoog gewaardeer word.
MADGE WATT.
0 notes
bodidarma · 2 months
Text
Tumblr media
‘The Demoniac’ by Joseph Middeleer, 1893.
1 note · View note
random-brushstrokes · 3 years
Text
Tumblr media
Joseph Middeleer - The demoniac (1893)
84 notes · View notes
fleurdulys · 4 years
Photo
Tumblr media
Demoniac - Joseph Middeleer
543 notes · View notes