Tumgik
Text
OM TE LET GO by Chestlyn Draghoender som brase hetti lyn nien kan maak latte vroumens haaself haat.dat sy haaself oek nooit kan vegiewe nieal het sy niks vekeed gadoeni. om brase sit met harte soes gabriekte glaswat displei wod as haat en verwyte.selfs hul biologiese kinnes lei daa’onneren soe wodi ghep net groter. os needi pastors en intersessorsommi problems te solwi.os need oeki mense wat…
View On WordPress
1 note · View note
Text
Klyntji 2021
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
Text
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
Text
(ongetiteld)
Ek is jammer vi die wat valvi jou hoogmoed en jouvalse stories: Soes wanne djy maak asof jyvanne vacation af kommaa eindlik net ‘n teksie mall toeenne paa pictures vatom te wys djy was daa. Ek is jammer virrie kras woreen afbrekende opmerkingswat soes rotte gif elke persoonmet wie djy in anraking komse gees ontstel. Ek’s oek jammer virrie jongspanwat aliewag om jou moet wentel.Maa veral vi jou…
View On WordPress
0 notes
Text
Homofobia
‘n Dametjie vra vi my eendagof ek hou van gay wies.Ek sê toe vi haa: “ja, ek isheppie.” Ek kon sien sy stem nie saam nie,want sy loer vi my asof om te sê:“Kyk, ek hoep djy wiet wat djy doen,die Here smile nie met jou nie.” Op een of anner stadiumwille mens nie mee engage nie,Dis asof djy nooit rondloep niemaa elkeen ‘n storie het van jou. Terwyl ek van haa af wegloepvoel ek soes een wat pas…
View On WordPress
0 notes
Text
Ongetiteld
ôs sien en onthou nogsteedsdie begrafnis praatjiesennie hatgeit tienie nek. die skiewe kyke ennieanvallende jokesinnie kamfit van ôs ouma se huis. ôs onthou die woede ytbastingsen allie vloeke wat soe warmoo ôs ytgespreek was. ôs voelie vedeelteit wat gebring is. © c.draghoender
View On WordPress
0 notes
Text
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
Text
Bloemlesing
So dankbaar dat my gedig, “die lockdown”, in hierdie nuwe bloemlesing opgeneem is. Maskers en mure is Covid-19 in poësie. ’n Universele pandemiese tydgleuf van inperking, vereensaming, vrees en sterftes. Statistieke word name, vriende en familie. Persoonlike ruimtes word beproef, tuisbly en saamwoon in kwarantyn is ’n nuwe dimensie. Ekonomiese rampspoed en armoede heers en politici raak stiller…
Tumblr media
View On WordPress
1 note · View note
Text
speechless
ek kannie mee praatie. ek het niks mee om te sê nie. want alles is agtestevoo, omgekee, vekeerd. soes rou kleed by n wedding of sout in tee. © c.draghoender
View On WordPress
0 notes
Text
MOEDERTONG PROJEK - 2020
MOEDERTONG PROJEK – 2020
Tumblr media
WERKSWINKEL
Wat kan ek sê…? Mentor die kreatiwiteit was vir my een van die beste experiences. Ek het so baie nuwe dinge kom leer en ingeneem. Die notas en besprekinge het my verwagtinge heeltemal oortref.  Ek kon nie vir beter vra nie.
Die fasiliteerder was niemand anders as Gaireyah Fredericksnie. Ek het haar eers in Januarie 2020 ontmoet vir n persoonlike mentor sessie. Later het sy my…
View On WordPress
0 notes
Text
Mentor die kreatiwiteit
Wat kan ek sê…
“Mentor die kreatiwiteit” was seker vir my die beste ervaring van hierdie jaar. Ek moet bieg, aan die begin was ek n bietjie senuweeagtig, maar hierdie ervaring het my verwagtinge oortref. Ons het so baie geleer… Jy kan nie in Gaireyah Fredericks se sessies sit en weer dieselfde mens wees nie. Sy fasiliteer met soveel passsie and opwinding, en is ook nie bang om haar “trade…
View On WordPress
0 notes
Photo
Tumblr media
0 notes
Photo
Tumblr media
0 notes
Photo
Tumblr media
0 notes
Text
Revive
(29 September 2020)
Dai curse moet gabriek wôd;
Die een met sy kloue all over jou lieewe
moet gabind wod.
Met sakke en al moet hy ytgasmyt wod,
lat hy plat op sy gat val.
Want mens kannie jaa in jaa yt
mettie selle ou twak
sit en ve’wag
dinge moet change’ie.
Want ôs bly nie kinnes’ie.
En net soes’ie ligaam
van sy ou goed onslae raak,
moet jy oek jou mind…
View On WordPress
0 notes
Text
Stillenag
met elke droem voel ek hoe ek sink in my single-size kooi. die vloere is koud en ek biewe. miskien sal ek biete voel na ʼn glas water, tog wiet ek dis net ʼn kwessie van tyd voo ek wee kwesbaar voel. my skuinheilige vyand bly homself aan my oepenbaar en my vlerke, dit sny hy af. die nag is stil, wreed stil. ek kry nie eintlik mee nagmerriesie, behalwe as ek ophou bid.
Chestlyn Draghoender, 2020
View On WordPress
0 notes
Text
Ongetiteld
Glase bars weens die hitte van Sy woede Die vullissak lê omgekeer en die tafel lê opgekap voor ons deur.
Die vyand raas alweer, Die gevolg van misbruik -drank en rook, of is dit sy foute? -sy verlede wat by hom so kom spook.
Stap vir stap haal ek diep asem om my senuwees te kalmeer, die druk van my amper vergete ervaringe brand soos die pyn op my heup waar ek destyds ‘n ongeluk moes trotseer.
Vandag…
View On WordPress
0 notes