Tumgik
fokmyhelelewe · 6 years
Video
My ouers het al ophou vra of ek iemand ontmoet het... #foreveralone
Check ons ander kak hier:
https://web.facebook.com/warrefok/
Ons is ook op Instagram en Twitter
0 notes
fokmyhelelewe · 6 years
Text
Hier’s ‘n homp Polony memes. Smul.
Vir die wat nog nie weet nie, as jy onlangs polony of enige iets van Enterprise geëet het, is jy gefok.
Hier is 8 vannie smaaklikste Polony en Listeriose memes wat die RSA internet opgedis het. Geniet hom. 
1. Goeie ou Chuck.
Tumblr media
Is enige iemand verbaas hieroor?
2. Vat my geld!
Tumblr media
Kan ons die oorspronklike lirieke te verander?
3. Maak sin
Tumblr media
Hey, ten minste is hierdie een nie Apartheid se skuld nie.
4. Soek jy ‘n bietjie dood op jou toeba, seuna?
Tumblr media
Dis hartseer wanneer jy nie eers jou eie bloed kan vertrou nie.
5. Met vriende soos jy…
Tumblr media
Is dit omdat ek gesê het jy trek draad in Juffrou van Zyl se kantoor?
6. Die nuutste coolste manier om jouself op te fok.
Tumblr media
Die keuse hier is maklik, om eerlik te wees.
7. Dom fok.
Tumblr media
Miskien moet hy homself polony voer.
8. Presies hoekom ek nie lug rederye se kos eet nie.
A post shared by chandre thompson (@chaniekits) on Mar 7, 2018 at 4:54am PST
Sit jou kop tussen jou bene en skiet ‘n kat.
As julle enige lekker Polony memes het, deel hulle gerus innie comments. En as julle dalk per ongeluk Polony geëet het, onthou net om dit uit te kots.
Tumblr media
0 notes