Tumgik
#blou
elisaa-suu 2 years
Text
Tumblr media Tumblr media
脟i莽eklendirmi艧ler馃尶馃尶
179 notes View notes
cyber-phobia 1 year
Note
you are not a neutral party you are the enabler
you are also the battleground
I'm just a little guy with big thoughts
21 notes View notes
boss-the-goofball 9 months
Note
Fuck I don't know what other fandoms you're in
All for One, Hawks and uhhhh Aizawa?
*throws you out the window*
Tumblr media Tumblr media
Ok, you can come back in
I would absolutely Fake Date Garaki, though it would be more fake on my end so I could maybe sneak into his labs to have some real fun right there.
Slow Burn would be with Hawks because I do like him and the vibes he brings, but I would be a little unsure if dating him would be a good idea or not.
Enemies to Lovers is Aizawa because he and I would absolutely hate each other. I'd bitch about how he acts to his students and he'd say I'm too soft, then I'd fucking punch him and say "Is that too soft for you, asshole!?"
4 notes View notes
Note
If you could change anything in the show, what would you change?
For Kiss the Abyss because I'm curious
I'd have Yuan break from the code but literally only long enough to have a screaming match with Prince.
When there's no crowd left to follow, I would have her break down, demand to know why she's just a weak coward who's grandmother will die because she won't win, and does her grandma even exist?
Is there a point to all this when Prince gets to sit there, is he proud of himself? Is he happy? Did he get what he wanted? Was this little fucked up game sad enough, violent enough, were they all good pathetic little pawns?
Why is it fair that only Abyss gets saved? Why is it fair that all she is and will be is a girl who can't think for herself, who would give herself for someone who doesn't exist?
Did Prince have fun making her, knowing she was going to die, did it make him feel better taking her under his wing, pretending to care? Did it make him feel less guilty, did he feel less like a coward?
And then she just blanks, like it was a glitch, like it never happened. And then she dies.
Li Mingyue still has her moment, still has her realisation but it's different, more subdued because even of Yuan broke free Li Mingyue will always be more collected and she can see what Yuan couldn't.
But Prince has to live with that now, it's part of his understanding of consequences now, because is he satisfied? Was it worth it?
Anyway I loved Yuan she deserved more character developed.
19 notes View notes
the-lunar-warrior 2 years
Note
your new pfp is confusing me so much xD
Like I see you rname but don't see your old pfp and just get ????
Or I see the pfp and your character and realise it's you but have to take a few seconds longer to realise it
listen its still me (well, my oc)..... not even gayer just more annoying about it
Tumblr media Tumblr media
old vs new, jonah jr in my clothes lmaooo
2 notes View notes
bloutheartist 5 months
Text
youtube
Check out my latest single "HOURGLASS" out now!! Video coming soon.
0 notes
rausule 8 months
Text
KAMEROEN Ka_meroena
Die Here toelaat. Latynse
Iamo Ruan.
Laart van Kameroen
Marou.
Land van stomende oerwoude en dorre woestyne
Gar
TSJAD
Benus
Rei Bo
NIGERIE
Adamaoua
Ngaoundere ins Adamaoua-
gebergte
Miere
10000 mm reen-meer as op enige ander plek in Afrika-word jaarliks by die reenmeter op Debundja aan die hange van die Kameroenberg gemeet. Dag n谩 dag. week na week stort die reen hier neer op 'n sto mende oerwoud waarin daar geen seisoene bestaan nie, en waar selfs die nag kwalik verligting bring van die ondraaglik bedompige van
die ekwatoriale Afrika Maar 'n mens moenie die fout maak om te dink dat die hele Kame roen een groot tropiese re毛nwoud is nie. Kameroen is 'n taamlik groot land (met sy 475 442 km is dit groter as die Vrystaat en Transvaal saam), en hoewel sy noordpunt minder as 15 noord van die wanaar 10, is 'n aansienlike deel van die binneland, wat aan die onherbergsame Sahara grens, feitlik 'n woestyn. Hier is die gemiddelde jaarlikse reen val 400 mm of minder, en in die vroee deel van die jaar word die ver sengende hitte bowendien vererger deur 'n dro毛 wind uit die Sahara Gelukkig kom die heersende winde uit die suide en suidweste, 'n fit wat daarvoor verantwoordelik is dat daar wel 'n bietjie roen val
Die groot klimaat-uiterstes wat Kameroen ondervind, kan ten dele, toegeskryf word aan sy eienaardige driehoekvorm. (In die noorde strok die land met 'n lang tong tot aan die walle van die Tajad-meer art regs) Die bou en die natuurlike plantbedekking is gevolglik op pale gevarieerd. Die suidelike en sentrale hoogland word heel in die suide begryns deur laaglande met digte tropiese re毛nwoude, en in die weste deur 'n bre茅 tropiese kusvlakte. Noordwaarts loop die hoog- land uit in betrek hoe bergreekse wat met 'n wye boog van die Kameroenbergreeks naby die kus noordooswaarts strek. Die hoogste spite in die bergreeksen Kameroenberg, in 4070 m hoog en soms selfs met sneeu bedek Hierdie vulkaan se jongste uitbarsting was in 1922 Verder noordooswaarts gaan de Kameroenberge oggin die hauwniagtige Adamaous-gebied en nog verder noord, aan die oors
van die Tajad-meer, 18 'n moerasagtige laangebied Verske groot riviere dreineer die binneland Deur die suidelike hoogland vioel die Sanaga, die Nyong en 'n aantal kleiner riviere, wat almal in die Golf van Biatra uitmond. Die belangrikste rivier in die noorde is die Benue, die grootste takrivier van die Niger, wat noord- waarts ne Nigerie vloel. Hoewel die Sanaga 'n bree riviar is, is hy vari weinig waarde as 'n verkeersweg want vanwe毛 watervalle, stroomver anellings an'n te lae watervlak in die dro毛 seisoen is slegs klein entjies van die rivier bevaarbaar. Dieselfde geld vir die ander riviere
Tibati
Mbam
Bament
Foumban
Bambolo-
gebergle
MIDDE- AFR. REPU- BLIEK
Dengdend Lom
K
A
M anaga
Ro
odel Rey Nkongsamba.
E
Baton
KAMERDENBENG
Nange Eboko
Doume
Sanage
R
DOUALA
YAOUNDE OM Balmayo
Edea
Hyong
Golf
van
Kribio
Baumbe
E
N VOORUITSTREWENDE STAAT
Campo
Kameroen is een van die mees vooruitstrewende state in tropiese Afrika, en sy ekonomie berus hoofsaaklik op die landbou en bosbou in die dro毛 noorde word giers verbou en beeste en bokke aangehou In die suidweste is koffie en piesangs die belangrikste produkte, terwyl
EKWATORIALE GUINEE!
GABOEN
KONGO
PLANTE- EN DIERELEWE
Die gevarieerde omgewingstoestande bring mee dat 'n groot verskeidenheid plante en diere in Kameroen voorkom Die suidelike laagland word bed deur tropiese reenwoude met die tipiese plantegroei van die soort streak die moerasgebiede van die noorde groei riet, rottang en raffiapalms, terwy fugwortelbome (mangroves) aan die kus voorkom. Dieper die binneland in Grondboontjies, mango's, @altnevrugte kakan, kole.
TEKS IN OORLEG MET DR JN STRYN
kakao in die suidelike streek verbou word. Koffie. kakao en hout is die belangrikste uitvoerprodukte. Sedert die ontdekking van olie in Kameroen se Auswaters en bauxiet (aluminiumerts) by Ngaoun- dere in die binnelandt het die mynwese vinnig ge- groel. Tans lewer dit 'n belangrike bydrae tot die and se uitvoer en volksinkome Die meeste van die Iland se krag word by die Edea-hidroelektriese skema in de Sanagarivier opgewek, waar ook 'n aluminiumsmeltery opgerig is
Exonomiese ontwikkeling word vertraag deur 'n gebrek aan 'n goeie verkeersnetwerk. Tog is daar reeds twee spoorlyne voltooi. Die een verbind die hawe van Douala met Nkongsamba, terwyl die ander tot by Ngaoundere in die binneland strek. Die pad- verbindings word eweneens verbeter. Hoewel Douala deur 'n hoofpad verbind word met Ndjamena die hoofstad van die Republiek Tsjad in die noorde is die pad so swak dat dit maklikeris om die van die noordelike streek op die Benuerivier deur Nigerie uit te voer.
Danksy die land se betreklike politieke stabilitet die regering se verstandige ontwikkelingsbeleid. vorder Kameroen ekonomies, en die per capita inkomste van byna R400 per jaar vergelyk gunstig met die van sommige van sy bure.
'N GEMENGDE BEVOLKING
Kameroen het 'n uiters gemengde bevolking, en volgens berekening word die land deur meer as 200 verskillende inboorlingstamme bewoon. Die kus strook en die suidelike woudgebied is die tuiste van Bantoestamme, die getalsterkste etniese groep in die land inde noorde woon in groot verskeidenheid Negerstamme, en in die sentrale gebied is daar stamme met tale wat verwant is aan di茅 van sowel die Bantoes as die Negers. In die noorde word ook hee wat groepe van Arabiese afkoma aangetref. Die oor spronklike bewoners van die land was waarskynlik pigmee, wat nou siegs nog in verspreide groepies in die suidelike woude voorkom. Daar is tans hoog- stens 10 000 van hierdie interessante inwoners van Midde-Afrika in Kameroen oor.
Vanwe毛 die ondraaglike klimaat het blankes hulle
nooit in groot getalle in Kameroon gevestig nie. Tana
Is daar slegs sowat 12000 blankes, hoofsaaklik
Franso, in die land, uit 'n totale bevolking van sowat 9,6 miljoen.
BEKNOPTE GESKIEDENIS
Die gebied aan die Golf van Biafra is aan die einde
van die 15de eeu deur die Portugese seevaarder
word 'n groot verskeidenheid immergroen bome aangetret, en in die ho毛r dele kom tropiese graslande voor. In die noorde gaan die land oor danngboswereld
Die dierelewe is byna net so gevarieerd as die plantegroel in die reinwoude inef om gorillas en sjimpansees, asook duisende reptiele
Inboorlinghulte met in eienaardige vorm in die binneland
INVOER Brandstof Voertuie
UITVOER Aluminium Katoen Koffie Rubber Palmolie Petroleum Hout
Fernando Po ontdek, wat die grootste inham aan die kus die Rio dos Cameroes (Rivier van die Garnale) genoem hat vandaar die naam Kameroen. In die- 17de en die 18de eeu is verskeie handelsposte aan- die kus gestig, maar sonder veel welstae. Die kus- stamme van die Douala-gebied het geen ontdekkers toegelaat om die binneland te besoek nie en het as tussengangers fussen die blanke handelaars en die binnelandse stamme opgetree 'n Aantal van die hoofmanno aan die kus het trouens skatryk geword uit die handel in rubber, ivoor en slawe
Teen die einde van die 18de eeu was die handel hoofsaaklik in Britse hande, en in 1835 het die koning van Bimbia 'n strook land aan die kus aar Brittanje afgestaan. In 1884 het die Duitse Afrika- reisiger Gustav Nachtigal, wat van 1869 tot 1885 ver- skeie ontdekkingstogte na Midde-Afrika onderneem het (sien bl 2551), 'n verdrag met 'n aantal stam- hoofde gesluit, waardeur Kameroen 'n Duitse
kolonie geword het. Nieteenstaande aanvanklike Britse en Franse teenkanting is die Duitse aanspraak op die gebied later erken.
Tydens die Eerste W锚reldoorlog het Franse en Britse troepe die Duitse kolanie beset, en na die oor- log is die gebied verdeel in 'n groot Franse en 'n veel kleiner Britse mandaatgebied
Op 7 Januarie 1960 het die Franse Kameroon 'n onafhanklike republiek geword onder die leiding van pres. Ahmadou Ahidjo. Op 1 Oktober 1961 het die Britse Kameroen eweneens onafhanklikheid ver kry. Daar is toe deur middel van 'n volkstemming besluit om die suidelike deel van di茅 gebied by die voormalige Franse Kameroen en die noordelike deel by Nigerie in te lyf (sien bl. 2308) Pres. Ahidjo, wat outorit茅r geregeer het, het in 1982 bedank en is op- gevolg deur die eerste minister. Paul Biya, wat in 1984 herkies is. Die ontwikkelingspell van die be- volking is egter steeds baie laag, en kwalik 15 persent van die bevolking kan lees en skryf. Frans en Engels is die amptelike tale
Die enigste belangrike stede is Douala (950000 inwoners) aan die kus en Yaounde (660000 inwo- ners), die hoofstad, wat in die binneland le. Douala, die belangrikste hawe van Kameroen en een van die grootstes aan die hele Wes-Afrikaanse kus, het ook 'n moderne internasionale lughawe
TEKS IN OORLEG MET P WESTERHUYSEN
en insekte. Aan die woudrande en op die grasvlaktes hou olitante, wildsbokke, buffels, kameelperde en swartrenosters. In die riviere kam seokoaie en kro- kodille voor, terwyl 'n groot verskeidenheid tropiese volls in alle dele van Kamerben aangetref word.
0 notes
tahartshir 1 year
Photo
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
(via Robe trap猫ze 芦聽Ciel bleu nuageux聽禄 par TaharDesigner)
1 note View note
themoonknowsiloveyou 2 years
Text
It's like starting of a rom-com movie
You are home. Late night talking. July 13th. 12pm ET
1 note View note
bloustorm 1 year
Text
Dp x Dc prompt
Amity Parkers stare (slightly) hostile at any outsider that walks into their city
(it's theirs and strangers just keep walking in)
This inclides Tim when he and Jason have to go through it / investigate it
Which means the passing glances, resulting in double takes and surprised staring are weirding jason really out
It's like he passes as one of their own at first glance
(the green in his veins sings at being around community)
2K notes View notes
bloutwo 2 months
Text
Accidentally following a circle of mutuals and some of them following you back is so strange bc like
I don't want to invade on their space but also I so desperately want to join in
25 notes View notes
captainblou 1 month
Text
I'll tell you who's in charge - a GO human AU
It's already chapter 3!! Join us!
12 notes View notes
boss-the-goofball 2 years
Note
if people started calling you goof instead of goofy would that be a loss or a win?
People already call me "Goof" so it doesn't matter lol
7 notes View notes
Note
clopeh or og!clopeh
Character opinion bingo
Tumblr media
To clarify the 'they go done DIRTY by fans' tile:
Yes we all love fanatical crack Clopeh, yes he's amazingly addicted to Cale and a true comedic stalker character but also...
He's from a long line of snakes and I REALLY REALLY want to see more of that version of him in fics and maybe even the novel (??) instead of everyone focusing on him being a fanatic!
22 notes View notes
arbitrarycategories 11 months
Note
I CAN'T MEOW IN REPLIES ANYMORE DID I HIT A LIMIT? DOES TUMBKR THINK I'M A BOT?
Tumblr media
I mean it might. But if you鈥檙e a bot then so is @zoppzoop so maybe you just lost your right to Meow
25 notes View notes
gentrychild 2 years
Text
Blou was executed. :/
99 notes View notes